13 Desember 2019 Lesse uit die storms!

13 Desember 2019 Lesse uit die storms!

6 0 hace 6 meses
Lesse uit die storms! Die kosbaarste lesse wat ons lewens die meeste verander het, leer ons in die storms van die lewe. Dis soos groente eet vir kinders - nie lekker nie maar so goed vir 'n mens en hoe jy dink oor die lewe. Fokus op die regte plek, hou op baklei, "embrace" jou storm en dans met God in die reën en siedaar - 'n "ander" mens kom uit die storm! Shalom

Autor

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crear un podcast - New York, NY
Help